Hier plaas ons so bietjie meer van ons adverteerders wat die ateljee besoek het vir 'n radio praatjie.
   
Lily Fourie en Hercules Viljoen van Blue Key Consult besoek die ateljee en praat oor skuldberading. Hulle kan gekontak word by 082 871 0348 / 018 46888 46 of besoek hulle webtuiste www.bluekeydebtreview.co.za.
Lily Fourie Hercules Viljoen
Mnr. Theo Schoeman, Voorsitter van Centurion Akademie Talitha Smith, Hoof Studente Bemarker
Dalene Wilcocks en Lizaan Immelman, Direkteure van Creative Moments Consultants (CMC Media).  Om meer van hierdie Akademie uit te vind besoek gerus die webblad www.ca.ac.za of kontak hulle by 012 663 6333 (hoofkantoor) of by 018 464 4222 in Klerksdorp.
Ursula Struwig en Nunez van Zyl van Herbazone kom praat oor die verskeidenheid van produkte in die ateljee. Vir meer inligting kan u Nunez kontak by 082 922 9234 of op Ursula se naam druk en 'n epos stuur.(02/12/09)

Jan Labuschagne van Super Pure Water en Ben Olivier het die ateljee besoek en 'n praatjie gelewer oor water suiweraars. Jan kan gekontak word by 083 886 0058 of 056 343 3535. (02/12/09)

Lieb vd Walt van Ultrablitz en Gielie Nieuwoudt  besoek die ateljee en stel die produk Cry-M-Away Home protector Alarm bekend. Lieb kan gekontak word by 016 9871891 of 016 9871921.(01/12/09)
 
TERUG NA HOOFBLAD