• Korrektiewe Dienste het poste beskikbaar. As daar enige iemand is wat werk soek, kontak Antoinette Jansen van Vuuren op: 0119337101 en sy stuur die vorms aan. Die
    sluitings datum is 20 Januarie. Asb laat ons help om veral ons matrikulante werk te kry! Enige ouderdom tussen 18 en 35 is welkom!  (10/1/12)