WAT
GEBEUR WAAR word elke weeksdag vanaf 11:00 uitgesaai
en weer voor die nuus om 19:00 in die aand. Indien u
belangstel om ook hier te adverteer kontak 056 343
2076/7 tydens kantoor-ure vir meer besonderhede.
18 Februarie
Hervormde Kerk Bothaville bied
Lapafees aan te Nampo park.
056 515 2673
20 Februarie
Biddag vir reen. AP Kerk
Viljoenskroon.
056 343 3334
25 Februarie
Hengel Kompetisie NG Kerk
Viljoenskroon by Rietpan
084 263 9583
3 Maart
SAVF Klerksdorp hou 'n kunstee
by Mayfair Village.
018 464 2196
9-10 Maart
Kansa "Aflos vir Lewe" 2012 te
Hoerskool Salomon Senekal - Vijoenskroon Hoerskool
076 105 3940
10 Maart
Rotariers Viljoenskroon hou
golfdag by golfbaan in Viljoenskroon.