Het u 'n voertuig/karavaan/sleepwa ens. om te verkoop of is u opsoek na een? Overvaal Stereo sal weekliks advertensies hieronder plaas. Besoek dus gereeld hierdie bladsy. Indien u belangstel om ook hier te adverteer kan u op die skakel hieronder druk.

KONTAK ONS

 

TE KOOP:

 
1

1982 MITSUBISHI FM VRAGMOTOR 8 TON BAIE GOEIE WERKENDE TOESTAND R70 000 O.H.B MET PWS SKAKEL MARIUS 0715600328 of 0727676408 POTCHEFSTROOM.

   

 GESOEK:

 
2 Mev. Van den Berg is opsoek na 'n goed opgepaste tweedehandse voertuig in die prysklas R15 000 tot R20 000. Kontak nommer 082 960 9454. (Verkieslik in die Parys omgewing)
   
1 Ek is dringend opsoek na 'n goeie 2de handse voertuig om te koop. Prys R20 000. Kontak 082 825 8400.
   

 

TERUG NA HOOFBLAD