Troeteldiere gesoek of gevind? Overvaal Stereo sal dit weekliks hieronder plaas. Besoek dus gereeld hierdie bladsy. Indien u belangstel om ook hier te adverteer kan u op die skakel hieronder druk.

KONTAK ONS

 
  Toto is 'n kruising tussen 'n Poedel en Yorkie en wit/swart van kleur. Hy het in die omgewing van Kampstraat in Potchefstroom naby Girls High weggeraak op 21 Januarie 2012. As iemand hom vind kontak ons asseblief by 018 293 3504 of 082 617 9930 
   
  'n Husky genaamd Balto het vermis geraak in Neserhof Klerksdorp op die 22ste November tydens 'n haelstorm. As iemand hom gesien het of weet waar hy is kontak  my Santie Nel by 0823860891 of my seun  Adriaan by 018 4625396. Ons mis hom baie asb help ons om hom op te spoor.
   
  My African Grey het uit die hok gekom, die wind het hom geskep. Hy moet iewers in Vredefort wees, sy naam is Buksie. Daar is 'n beloning vir die een wat hom vir my terugbring. Hy het 'n goue ringetjie aan sy regter poot. Kontak Johan by 083 660 2933.
   
   

 

TERUG NA HOOFBLAD