Foto Gallery
 
Overvaal Stereo bederf jaarliks ons plaaslike bejaardes met 'n koppie tee en iets te ete. Hier is foto's van vanjaar se Silwerkroon funksie gehou te NG Kerk Viljoenskroon
   

Ons maak die saal mooi. Tannie Martie het 'n hand kom bysit.
Die ruikers het die saal verfraai Alles reg vir die gaste
Riette deel 'n grappie Oupa Werner en Tannie Martie
Die gaste geniet iets te ete en drinke
En daar was gekuier!
Melanie en Morne bedank Martin Lane en Kobus Muller Martin Lane het spesiaal 'n lied aan Melanie opgedra
Kobus Muller, Martin Lane en Melanie von Steen Martin Lane en Kobus Muller tree vir oulaas vir die gaste op.
   
TERUG NA HOOFBLAD