TERME EN VOORWAARDES

 
Enige persoon, mag onder hierdie skakel adverteer. Daar is geen kostes vir Werksgeleenthede, Verlore Troeteldiere of Saamrygeleenthede nie. Voertuie en Behuising het egter kostes aan verbonde. Koste beloop R60 per item vir 2 weke. Betaling is vooruitbetaalbaar en item sal slegs geplaas word na bewys van inbetaling ontvang is. 

Bankbesonderhede is as volg:

Rekening naam    :  Overvaal Stereo Projekte
Bank:                         Eerste Nasionale Bank
Rekening nommer:  6222 305 9347
Takkode:                   23-11-36

Bewys van inbetaling moet tydens kantoor ure gefaks word na 056 343 2098 met u naam asook die item wat u wil adverteer as verwysing.
 
Overvaal Stereo aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige item wat geadverteer word nie. Alles op die webblad word
'voetstoots' geadverteer. Die onus berus by die koper om seker te maak die item waarin hy/sy belangstel voldoen aan die vereistes soos versoek.

Vir enige verdere navrae kan u op die skakel hieronder druk en ons sal u kontak. U is ook welkom om ons kantoor tydens kantoor ure te skakel by 056 343 2076/7.

 
  KONTAK ONS  
     

 

TERUG NA HOOFBLAD