|
Waar gebore? |
Parys |
|
Lengte? |
1,67m |
|
Kleur oë? |
Blou |
|
Kleur hare? |
Bruin |
|
Gunsteling kleur? |
Blou en pienk |
|
Gunsteling vakansieplek? |
Enige plek, solank as wat ek kan
visvang |
|
Gunsteling dag? |
Vrydag |
|
Gunsteling leesstof? |
DIT |
|
Gunsteling tydverdryf? |
Blokkiesraaisels |
|
Honde of katte? |
Katte |
|
Sjokolade of biltong? |
Sjokolade |
|
Wat motiveer jou? |
Om net myself te wees - elke dag |
|
Musiekversameling sluit in: |
Afrikaans, Engels en "Heavy
Metal" |
|
Beste deel van jou werk? |
Om as 'n span saam te kan werk |
|
Ergste nagmerrie? |
Om te vergeet! |
|
Voor ek sterwe, wil ek... |
...alles doen wat ek nog nie
gedoen het nie |
|
'n Definitiewe nee-nee is... |
...vals mense |
|
Gunsteling TV-program |
7de Laan |
|
Gunsteling kunstenaars (vroulik) |
Juanita du Plessis |
|
Gunsteling akteur |
Ben Affleck |
|
Gunsteling aktrise |
Sandra Bullock |
|
My lewensfilosofie is... |
...glo, hoop en vertrou |