Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
Op 'n
plasie van my eie in 'n veilige
land. |
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
Om iets
te maak uit niks .... om te kan
restaureer! |
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Die Raad
van Trustees want hulle skep die
geleenthede.
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
Om te
kan dankbaar wees. |
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Ek is
nie meer so rats nie ...
Pluimbal was lekker en vroeer
Rugby.
|
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
'n
Oggend mens. |
|
Wat is uniek aan jou werk? |
|
Ek is 'n
Huisverbeteraar....om te herstel;
met my hande te werk. |