DRUK OP DIE FOTO VIR MEER.....

NEELS BRITS

ONDER BESTUURDER /
OMROEPER /
BEMARKER

STUUR E-POS
 

3 Dinge wat ander nie van my weet nie .... Ek was 'n blondekop toe ek klein was.
Ek is mal oor sport.
Ek is baie lief vir diere.
Is daar lewe na die mikrofoon? Ja verseker. Enige mens weet dat hy nie lewenslank by sy werk gaan bly nie, daar kom 'n tyd dat jy gaan aftree. Ek sien uit na my huisie by die see!
As die koerant op die voorblad iets oor jou skryf, wat sal die opskrif wees? Ha Ha Ha, sal maar wag en kyk....
Waar is jou gunsteling vakansieplek?
 
Definitief  'n plek by die see. Enige plek.
In watter rigting sou jy graag nog wou studeer?
 
Ek lees baie en daarmee tel jy net so baie kennis op!
Mr. Bean kom kuier vir die naweek by jou.... sien jy kans? Ja verseker, ek sien kans vir enige iets in die lewe. Mens lewe net eenmaal.
Wat sal jy met jou laaste R10 koop? Kos.
Wat is die 1ste ding wat jy doen as jou oë oopgaan in die oggend? My gebed wat dankie sê vir 'n gespaarde lewe en dankie vir die Nuwe Dag!!

 

Terug na omroepers