Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
In 'n
Ministriële huis ..... het jy al
gesien hoe lyk hulle huise?
|
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
Die deel
waar ek betaal word aan die
einde van die maand om twak te
praat, en Carien se Koffie/Tee.
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Ek is 'n
rolmodel op my eie, maar as ek
na Jacques se maag kyk gaan hy
binnekort my rolmodel word!
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
My
kreatiwiteit en my sin vir
humor.
|
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Is stap
sport?
|
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
Met twee
kindertjies is jy 'n oggend en
aand mens.
|
Wat is uniek aan jou werk?
|
|
Die feit
dat die mikrofoon 'n instrument
tov hande (mond) is om dadelik
'n verskil in duisende mense se
lewens te maak. |