DRUK OP DIE FOTO VIR MEER.....

MELANIE VON STEEN
STASIEBESTUURDER/OMROEPER

STUUR E-POS
 

Waar sou jy graag wou bly as jy kon kies? George/Port Nolluth. (Naby my kinders)
Watter deel van jou werk geniet jy die meeste? Alles wat sonder papier kan klaarkom. (lysies, lysies, lysies????)
Wie by Overvaal Stereo is jou rolmodel? Die Vader, hy stap voor.
Wat is jou beste eienskap volgens jou? Ek kan aanhou .................
As jy verplig word om 'n adrenalien sport te beoefen, wat sal dit wees? Bloedskenk.
Is jy 'n oggend of aand mens? Aand.
Wat is uniek aan jou werk? Die uitdagings - wye verskeidenheid.

Terug na omroepers