Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
Aai Aai
die Witborskraai, Hiervandaan na
Mosselbaai! |
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
Baie
werk! |
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Peanuts. |
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
Lyn,
Hoek en Sinker..... |
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Rugby |
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
Wat is
dit? |
Wat is uniek aan jou werk by
Overvaal Stereo?
|
|
Ek is! |