DRUK OP DIE FOTO VIR MEER...

MARIUS SCHNEIDER

KLANKINGENEUR / BEMARKER

STUUR E-POS
 

 
Waar sou jy graag wou bly as jy kon kies?
 
In die berge.
Watter deel van jou werk by Overvaal Stereo geniet jy die meeste?
 
Verkeerde knoppies druk.
Wie by Overvaal Stereo is jou rolmodel en Hoekom?
 
Melanie, sy bederf ons!
Wat is jou beste eienskap volgens jou?
 
My humeur!!!!!!!!
As jy verplig word om 'n adrenalien sport te beoefen, wat sal dit wees?
 
Fiets wedrenne.
Is jy 'n oggend of aand mens?
 
Aandmens.
Wat is uniek aan jou werk by Overvaal Stereo?
 
Om met mense te werk.

                      Terug na omroepers