Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
By die
huis! |
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
Die
laaste 5 minute. |
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Die ou
met die grys broek en blou hemp
- hy se nooit iets nie! |
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
Die
slegte een wat ek nie kan onthou
nie. |
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Rugby
toeskouer..... |
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
Oggend |
Wat is uniek aan jou werk by
Overvaal Stereo?
|
|
My
kollegas is bang om die program
te doen. (te bang om vroeg op te
staan) |