DRUK OP DIE FOTO VIR MEER.....

JOHANNIE DE WAAL

OMROEPER/BEMARKER

STUUR E-POS


Waar sou jy graag wou bly as jy kon kies?
 
Wel, hulle sê dis hemel op Tafelberg ....
Watter deel van jou werk by Overvaal Stereo geniet jy die meeste?
 
Die onderhoude met interessante en ook gewone mense. Nuuslees en Naweeknetwerk.
 
Wie by Overvaal Stereo is jou rolmodel en Hoekom?
 
Almal. Dit is baie spesiale mense wat hier werk.
 
Wat is jou beste eienskap volgens jou?
 
Ek is ernstig oor my werk.

 
As jy verplig word om 'n adrenalien sport te beoefen, wat sal dit wees?
 
River Rafting.

 
Is jy 'n oggend of aand mens?
 
Oggend.

 
Wat is uniek aan jou werk by Overvaal Stereo?
 
Jy kan met die publiek praat sonder dat hulle jou hoef te sien.
 

Terug na omroepers