Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
Aan die
anderkant van die treinspoor.
Daar waar die kinders nie die
honde byt nie.
|
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
As ek
die handjievol Stormer
ondersteuners wat ingeskakel is,
ook verwelkom.
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Prof.
Johann Malan. Hy het vreeslik
lank met my gesukkel sodat ek
vandat foutloos (hopenlik) kan
uitsaai!
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
Ek kan "dwarsdeur"
iemand sien in minute.
|
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Fietsry.
Daar is niks groters as daai
laaste 1km sprint na die 100km
"race" nie.
|
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
Oggend
verseker. Veral as als so vars
is.
|
|
Wat is uniek aan jou werk by
Overvaal Stereo? |
|
Ek kan
vreeslik vinnig 'n sopstorie of
snert uitdink, en dit dan opdis. |