DRUK OP DIE FOTO VIR MEER.....

JACQUES SMITH

OMROEPER / BEMARKER

STUUR E-POS

Waar sou jy graag wou bly as jy kon kies?
 
Daar is net een antwoord en dit is see toe! Wil iemand my ruil?
 
Watter deel van jou werk by Overvaal Stereo geniet jy die meeste?
 
Die tydsgleuf wat ek werk! Mens se dag voel soveel langer as jy 04:00 in die oggend opstaan.
 
Wie by Overvaal Stereo is jou rolmodel en Hoekom?
 
Ek moet bieg. Riette!!! Dit is nou 'n sekretaresse wat kan "multi-task"
 
Wat is jou beste eienskap volgens jou?
 
Ek is baie liefdevol, maar net my vrou en kinders weet hoe baie.....
 
As jy verplig word om 'n adrenalien sport te beoefen, wat sal dit wees?
 
Valskermspring. Wil dit nog eendag graag doen voor ek die emmer skop.

 
Is jy 'n oggend of aand mens?
 
Beslis 'n oggend mens.

 
Wat is uniek aan jou werk by Overvaal Stereo?
 
Ek kry te doen met baie interesante mense.
 

Terug na omroepers