Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies?
|
|
Knysna
woude.
|
Watter deel van jou werk by
Overvaal Stereo geniet jy die
meeste?
|
|
Die lag
en gesels in die ateljee.
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en Hoekom?
|
|
Melanie.
Al slaan die storms om ons, dan
staan ons weer op.
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou?
|
|
Ek praat
altyd die waarheid, ongeag die
gevolge.
|
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees?
|
|
Kragoptel.
|
Is jy 'n oggend of aand mens?
|
|
Aandmens.
|
Wat is uniek aan jou werk?
|
|
My
daaglikse werk. Jy ontmoet altyd
nuwe mense met baie energie.
|