DRUK OP DIE FOTO VIR MEER.....

IGNAZ STREICHER

OMROEPER

STUUR E-POS
 

As jy nie werksaam was by Overvaal Stereo nie, waar sou jy graag wil werk: Televisie, Verhoog
As jy 'n ander taal kon aanleer, wat sou dit wees: Braille
Waarin slaap jy: Wanneer ek slaap, is dit gewoonlik in my bed....
Wat is jou gunsteling Restaurant: Frikkie se kombinasies
Aan watter vereistes moet jou lewensmaat voldoen: Eerlikheid
Wie is jou gunsteling Rugbyspan: Bafana Bafana?
Watter fabrikaat voertuig verkies jy: Donkie kar vir die stygende brandstof
Sal jy jou hare afskeer vir 'n belangrike saak soos byvoorbeeld Kanker: Nooit
Watter slegte gewoonte sal jy graag wil afleer: Om ander mense se penne te gaps....
As die lewe druk .... ...klim ek in 'n glaskas

Terug na omroepers