|
Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies? |
By die
see natuurlik! |
|
|
|
|
Watter deel van jou werk geniet
jy die meeste? |
Musiek,
Mense, Duiwels Advokaat, Sommer
alles! |
|
|
|
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel en hoekom? |
Sampie,
want sonder hom gaan ek moet
sing en dit is gevaarlik. |
|
|
|
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou? |
Ek is
die oulikste, rondste en
gesondste omroeper, en baie
skaam en beskeie! |
|
|
|
|
As jy verplik word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees? |
Bloubul
jag!!!! |
|
|
|
|
Is jy 'n oggend of aand mens? |
Laaaaat
Aand, Vroeg oggend, ag sommer 'n
heeldag mens. |
|
|
|
|
Wat is uniek aan jou werk? |
Ek werk
as ander slaap! |
|
|
|