|
Waar gebore? |
Klerksdorp Hospitaal |
|
Lengte? |
1,75m |
|
Kleur oë? |
Groen |
|
Kleur hare? |
Donkerbruin |
|
Gunsteling kleur? |
Blou, Pers, Oranje |
|
Gunsteling vakansieplek? |
Naby Bosveld |
|
Gunsteling dag? |
Kersdag en Oujaarsdag |
|
Gunsteling leesstof? |
Quad 4 Fun |
|
Gunsteling tydverdryf? |
Saam met vriende te kuier |
|
Honde of katte? |
Honde (Jack Russels) |
|
Sjokolade of biltong? |
Biltong (Dit is vleis) |
|
Musiekversameling sluit in: |
Alle nuwe musiek |
|
Beste deel van jou werk? |
Uitdagings |
|
Voor ek sterwe wil ek.... |
'n Vakansie oorsee gaan hou |
|
Ergste nagmerrie? |
Om van iets soos 'n gebou af te
val |
|
Gunsteling spotprentkarakter |
Tazmanian Devil |
|
Gunsteling kunstenaars (manlik) |
Enrique Eglesias |
|
Gunsteling kunstenaars (vroulik) |
Elizma Theron |
|
Gunsteling akteur |
Vin Diesel |
|
Gunsteling aktrise |
Angelina Jolie |
|
My lewensfilosofie is... |
...hou altyd jou oog op die Heer |
|
My gunsteling motor.. |
Ford Selby GT500 |
|
My gunsteling fliek... |
Fireproof, Fast and the furious,
Alles wat met mooi karre te doen
het. |