|
Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies? |
Tropiese
eiland, met net diere om my,
verseker 'n paar Zebra's. |
|
|
|
|
Watter deel van jou werk geniet
jy die meeste? |
Die
uitdagings! Veral as dit uitwerk! |
|
|
|
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel? |
Melanie
se kreatiewe denke en Riette se
kalm manier van uitdagings
uitsorteer. |
|
|
|
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou? |
My
liefde vir diere! Dit het al
groot huismoles veroorsaak! |
|
|
|
|
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees? |
Nog 10
jaar getroud te wees met Hannes! |
|
|
|
|
Is jy 'n oggend of aand mens? |
Verseker
'n oggend mens. Na 10 uur in die
aand gaan my oe toe. |
|
|
|
|
Wat is uniek aan jou werk? |
My
kollegas, hulle het elkeen 'n
ander persoonlikheid so daar is
nooit 'n vervelige oomblik by
die werk nie. |
|
|
|