|
|
|
Waar sou jy graag wou bly as jy
kon kies? |
Op 'n
Wildsplaas |
|
|
|
|
Watter deel van jou werk geniet
jy die meeste? |
Litigasie |
|
|
|
|
Wie by Overvaal Stereo is jou
rolmodel? |
Melanie
von Steen. Sy is 'n regte
Geestelike steunpilaar haar
preke is altyd net vir my. |
|
|
|
|
Wat is jou beste eienskap
volgens jou? |
Ek is
emosioneel gebalanseerd. |
|
|
|
|
As jy verplig word om 'n
adrenalien sport te beoefen, wat
sal dit wees? |
Valskerm
Spring. |
|
|
|
|
Is jy 'n oggend of aand mens? |
Aand
mens. |
|
|
|
|
Wat is uniek aan jou werk? |
Die
diens aan my gemeenskap, my
mense, die Afrikaanse gemeenskap. |