...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Patrizio Buanne het by Overvaal kom kuier

 
Die stasie het Koeksisters, verkoek met maalvleis, vleisrolletjies en kolwyntjies voor gesit vir na die onderhoud. Eg, Suid Afrikaans.

Patrizio het dit nogal geniet en waardeer. Hy het besoek saam met Christien van Universal Musiek.

Hy was heel gemaklik en mens kon sien hy het die kuier geniet.

Hier is 'n paar fotos vir julle...


 
     
     
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com