...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Overvaal kuier in Parys...

 

Parys Total adverteer al Jare by Overvaal Stereo en so het Barney en sy span besluit hulle gaan groter.

Overvaal Stereo het Vrydag 30 November gaan saam kuier by hulle tyden die amptelike bekendstelling van hulle nuwe OK Expres winkels op die perseel.

Die winkel is op gegradeer en daar was behoorlik gekuier! Daar was spesiale aanbiedings en 'n kulkunstenaar vir die kinders so saam die springkasteel.

Ignaz, Jacques en Johan vd Merwe het saam gekuier vir die dag.

Ons wens vir die hele span 'n mooi en geseŽnde toekoms toe met die pragtige nuwe voorkoms en naam van die winkel.

Parys Total was ongelooflik besig gewees tydens ons buiteuitsending.

Hier is 'n paar fotos.
 

   
   
 
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense Ė www.gsdpotch.com