PROGRAMIN  
   
   
   
 
 
 
   
     
     
     
     
       
 



 

       
       
       

 

   
 








 

   
 

Goue geestelike treffers word elke Sondag aangebied om ---:---. Jy kan stem vir jou top geestelike liedjie.  Skakel gerus in elke Sondag aand om na jou gunsteling treffer te luister.

 

Overvaal Stereo se Top 20 word elke Woensdag aand om 19:30 aangebied.  Die samestelling van die liedjies word verwerk deur musiek wat die luisteraars in die week aangevra het.  Hierdie program word ook herhaal op n Dinsdag oggend om 03:00 in ons deurnag program.

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 







 


KOPIEREG VOORBEHOU © 2012  OVERVAALSTEREO | ONTWIKKEL VIR 96.1 fm DEUR: HANNES DIPPENAAR -  www.infodata.co.za