...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Manie sing in ons liggie tuin

 

Manie Jacskon het 21 Desember in Overvaal Stereo se liggietuin kom sing.

Die gemeenskap is genooi om gratis te kom saam kuier. Kersvader het kom saam kuier! Hy het lekkergoed saam gebring.

Daar was vir 50 van die gaste vonkelwyn na die vertoning ook.

Dit was Overvaal Stereo se dankie aan die gemeenskap vir 2018 se ondersteuning.

Hier is 'n paar fotos van die geleentheid.

Overvaal Stereo beplan om in 2019 ons tuin weer vol liggies te maak , en het reeds begin beplan wat waar moet kom en hoe dit gedoen moet word.

Dankie aan Rietvlei Melkery en slaguis Viljoenskroon en Barmed - Orkney wat opgetree het as ons borge vir hierdie geleentheid.
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com