Overvaal Stereo se Personeel vier loslitdag in Viljoenskroon by die ateljee.
 
Martin Havenga sou 'n paar dames se kniee lam gemaak het as hy in die Rock en Roll tyd geleef het....
   
Die Baas, Melanie von Steen, het haar slang saam gebring......
   
Baaaaaaaas!!!
Marius Schneider wys sy "muscles", jammer meisies hy is gevat!
Riette Lombard wys Alice Cooper hoe dit eintlik moet werk!!!
   
Overvaal Stereo se Laaitie, Ignaz Streicher wys hy is heel gemaklik in enige era!! Die Baas en die Laaitie!
Hier is die dapper personeel van Overvaal Stereo!!
   
   
TERUG NA HOOFBLAD