...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Lentefees van die Ned Herv Kerk in Klerskdorp

 
     
Overvaal Stereo het gekuier by die Lentefees van die Ned Herv Kerk in Klerskdorp. Die geleentheid is jaarliks op die gronde van Schoonspruit Hoërskool.

Jacques en Martin het gaan saam kuier en Ignaz en Chrisna het gaan inloer en saam weg gelę aan die pannekoek. Hierdie is jaarliks anders as die normale kerk basaar waaraan ond gewoont is....


Hier is 'n paar lekker fotos vir die wat nie daar was nie!
     
 

 

 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
     
 
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com