...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Die stasie is genooi deur CO Productions om LEEF JOU REIS saam Gerrie Pretorius 6 by te woon. Ignaz en Martin het saam gaan kuier by die luukse KLEINKAAP BOUTIQUE HOTEL in Pretoria.

Die gaste is vermaak met musiek, heerlike kos, wyn en elke een 'n geskenk sak.

Gerrie en Ignaz het ook 'n onderhoud gedoen wat op Overvaal Stereo uitgesaai sal word. Geniet die foto beeld wat ons saam gebring het. Die geleentheid was in samewerking met KykNet.
 

Elke gas ontvang 'n geskenk sak van LEEF JOU REIS. Gaste word vermaak tydens aankoms
   
Die ingang na die saal. Ruben van GROOT FM saam met Ignaz.
   
Mooi gedekte tafels - stylvol. Die nuwe LEEF JOU REIS logo
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com