...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

KLERKSDORP BRAND...

 
     
10 September sal Klerksdorp se mense onthou as die dag toe 'n woonbuurt en 'n gedeelte van die middestad in 'n oorlogzone ontaard het.

Die hele geleentheid het eintlik al 9 September ontspoor - nadat 'n taxi bestuurder glo deur 'n Nigeriėr dood gesteek is, die daarop volgende dag is die prentjie omgedraai , en 'n Nigeriėr is toe vermoor.

En daarna het alle hel losgebars. Huise is aan die brand gesteek, mense het gevlug, klippe is gegooi, winkels is geplunder en in die midde dorp het motorbande brandend in die pad gebrand.

Winkel eienaars het hulle self in hulle winkels toegesluit - en vensters moes dit ons ontgeld.

Later is die N12 versper, en steeds weet gin mens waarom nie.

Overvaal Stereo het intens aandag hieraan geskenk , en on sluisteraars op hoogte gehou op die lug.

Ons deel graag van die beeld materiaal wat ons ontvang het.

Die videos volg...

 

 

     
 
   

KLIK HIER VIR NOG MEER >>>

   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com