...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Mooirivier Kersmark - Potchefstroom...

 

Hanlie, Piet, Martin en Ignaz het saam gaan kuier by die Mooirivier Kersmark in Potchefstroom. Die mark het sy Agste bestaansjaar gevier op die eerste dag.

Hierdie mark , is eenige in sy soort. Hulle produkte fokus jaarliks op die feesseisoen wat die tyd van die jaar aanbreek.

Besoekers kan ook etes aanskaf en heerlik in die kerk se tuin sit en die atmosfeer geniet wat geskep word.

Tydens Overvaal se kuier het die kinders op lower groen grasperk rond gehardloop en speel en die mense was in en uit. By hierdie mark kan jy ook sommer met jou kaart betaal en rustig deur die saal stap en jou kers geskenke aanskaf.

Dankie vir die lekker kuier saam Potchefstroom se mense.

Geniet ons fotos...
 

   
   
 
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com