...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

JANNIE DU TOIT KUIER BY OVERVAAL STEREO...

 

Die legendariese Jannie du Toit wat reeds 48 jaar in die bedryf is het kom kuier en gesels oor sy nuwe album OESJAAR.

Jannie het lekker gekuier, koffie gedrink en van die hoogtepunte met Jacques en Jessie gedeel.

Oesjaar is onlangs bekend gestel , en word orals goed ontvang.

Kyk uit vir hom in die winkels.

Hier is 'n paar fotos van Jannie se besoek.

Voorspoed met die nuwe album Jannie van ons almal by Overvaal Stereo 96.1fm.
 

   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com