...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

OVERVAAL STEREO KUIER IN KLERKSDORP EN POTCHEFSTROOM...

 

Op 23 November het Overvaal Stereo gekuier by HONDA in Klerksdorp. Swart Vrydag het gemaak dat mense voertuie kon aanskaf van nuwe voertuie teen aankoop prys. Dir Honda span was tevrede en gelukkig met die dag en het goed gedoen!

Ons het ook vir die eerste keer van die RW gebruik gemaak vir die kuier by Honda.

Hier is 'n paar foto's....
 

   
   
Jacques Smith was die oggend by HINTERLAND Potchefstroom. Dankie aan almal wat daar ondersteun het. Hier is fotos wat Jacques saam gebring het...

 

   
   
Saterdag 24 November was die span by HINTERLAND in Klerksdorp. Jacques, Hanlie en Martin het gaan saam kuier...
   
   
 
Dankie aan elke een wat hierdie ondersteun het!!
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com