|
|
|
|
KERSBOOM FUNKSIE 2011 |
|
|
|
 |
 |
|
Die 2 Sjefs!
Jannie en Hannes peusel voor die potjie.. |
Die dames maak
balletjies, Jakkie, Tannie Nunez en Melanie. |
 |
 |
|
Mooi en mooier!
Liezl en Juan |
Daleen, Jacques
en Mckayla |
 |
 |
|
Zelle, Ronel en
die kiddo's... |
Oom Kobus gee
'n lewens les aan Johannie en Van Heerden |
 |
 |
|
Kos was daar
genoeg! Hoender of Bees? |
Hannes hou die
potjies dop terwyl Johan vir Jannie 'n grappie
vertel... |
 |
 |
Marius hou die
potte dop terwyl Frederick
sous maak. |
Corne en die
kamera..... |
 |
 |
|
Jacques neem 'n
lafenissie |
Zellie sorg dat
Marizelle se hare in plek bly! |
 |
 |
|
Oom Kobus,
Tannie Nunez en Marlene bespreek NIE die weer
NIE... |
mmm Johannie en
Van Heerden deel 'n roomys. |
 |
 |
|
Uitgevang
Zellie, lekker bly lekker.... |
Kersvader se
persentjies onder die boom. |
 |
 |
|
Danique en
Mckayla geniet die roomys en is geensins bang
vir 'n kamera nie! |
 |
 |
|
Marno
inspekteur 'n "chippie" |
Jakkie Jakkie
Jakkie |
 |
 |
|
Riette en
Kersvader sien iets.... |
Marizelle kry
'n GROOOOT persent |
 |
 |
|
McKayla is nie
bang vir Kersvader nie! |
Toe toe
Kersvader ons wag vir ons persentjies |
 |
 |
|
Kers"broer"
gee Liezl 'n soentjie |
Juan en
Kers"broer" maak ogies... |
 |
 |
|
Martin is baie
bly hy kry 'n persentjie |
Zellie en
Kersvader deel 'n grappie |
 |
 |
|
Kersvader en
Marlene |
Kersvader en
Tannie Nunez |
 |
 |
|
Maruis en
Kersvader lyk albei moeg... |
Daleen en
Kersvader |
 |
 |
|
Johannie was so
bly Kersvader het sommer 'n lekker omhelsing
gekry! |
Johann kon nie
glo hy was soet genoeg gewees die jaar nie! |
 |
 |
|
Morne maak
seker Kersvader se snorre is reg |
Frederick en
Kersvader |
 |
 |
|
Ja Jacques
Kersvader het vir jou ook 'n persentjie |
Kersvader en sy
Kers Moeder |
 |
 |
Oom Kobus het
net net die ouderdomsbeperking
vir persentjies gemaak |
Ronel en
Kersvader |
 |
 |
|
Ouma Rienie en
Kersvader |
Nee Jannie
Kersvader het nie 'n Leeu vir jou nie |
 |
|
Johan en
Melanie saam met 'n baie jonge Kersvader! |
|
|
|
|
|
|
|
Wat
gemaak as die Baas verjaar en sy nie 'n
partytjie wil hou nie .......?
(Jy verras haar terwyl sy op die lug is!!) |
|
|
|
 |
 |
|
Oupa Werner en Tannie
Martie moes die verjaarsdagkoek inneem.. |
Die Baas kyk
verontwaardig na al die mense wat
die ateljee binnestorm! |
 |
|
'n Paar personeellede is
gedreig met afdanking..... |
 |
 |
|
Nadat Isabel ingesit
het, sing almal saam Veels geluk liewe Baas!!! |
 |
|
Dit was 'n span poging
Baas. |
 |
|
Ignaz neem die leisels
oor! |
 |
 |
|
Riette sorg vir kos,
soos altyd!! |
Die manne is honger! |
 |
 |
|
Zellie en Dina-Mari maak
seker die vleis kom gaar. |
Neels neem beheer oor
asb.....die vleis gaan brand! |
 |
 |
|
...en toe kry die Baas
die kamera beet! |
Oupa Werner en Tannie
Martie |
 |
 |
|
Oooe Jakkie, waar is
Neels? |
Peanuts hou saam
verjaarsdag. |
 |
 |
|
Die man wat al die vroue
se harte gesteel het, Marno |
Dankie Johan, die Baas
glimlag alweer! |
 |
 |
|
Melanie inspekteur die
braaivleis |
Jannie vertel 'n
Saterdagmiddag grappie.... |
 |
 |
|
Arnu het al die pad van
JHB gekom, dankie jy! |
Isabel het besluit Ignaz
kan nie alleen werk nie. |
|
|
|
 |
 |
|
Hannes
en Frederick beman die leer terwyl B & I se
manne die senders toets! |
 |
 |
|
Neels rus terwyl ons wag
vir die mense van B&I om die senders te toets!
|
Martin op die sender
toring... |
|
|
|
Jannie
Minnaar en die Laaitie het 'n kompetisie gehad,
hier is die uitdaging wat hy moes aanpak..... |
 |
 |
|
|
|
 |
 |
|
|
|
 |
 |
|
|
|
Overvaal Stereo se personeel hou 'n hoededag!!
Hier is van die personeel in hulle "eie" hoede "gevang" |
|
 |
 |
|
Minister van
middernagsake - Hannes Dippenaar - reg vir
deurnag! |
Jacques Smith hou van
die "Africa look" |
 |
 |
|
Marius Schneider het
seker gemaak almal dra kennis vir watter
rugbyspan hy ondersteun...... |
Jovani Malani - In 'n regte
partytjie stemming - soos altyd.... |
| |
|
Wat
agter die skerms gebeur het .... (Damestee 2010) |
 |
 |
|
23:00 is lankal verby
Neels se slaaptyd! |
Eish, met ys ja ja ja ja
|
 |

Bring die "nammies", of
ek gooi Isabel oor boord!
|
|
Wanneer koffie nie meer
help om wakker te bly nie |
|
 |
 |
|
Kaptein, dit is mos
Kaptein? |
"Swem Johann en Morne,
swem" |
 |
 |
|
Is dit nou die onderrok
wat te lank is of die rok wat te kort is? |
Wa jou oge Riette? |
|
|
|
 |
 |
|
Neels Brits,
Onder Bestuurder by Overvaal Stereo tydens sy
.....21ste Verjaarsdag?..... |
|
|
|
|
 |
 |
|
Aai Baas " wa
jou brille...?" |
Wat het ek nou al weer aangepak? |
 |

|
|
MELANIE EN ISABEL
TYDENS RANDLESPARK MUSIEKFEES 2009 |
RIETTE LOMBARD -
MINISTER VAN FINANSIES TE OVERVAAL STEREO |
| |
|
 |
 |
|
JOHANN MALAN EN
NEELS BRITS "HARD" BESIG OM TE WERK IN DIE
NUUSKANTOOR. |
NEELS BRITS -
BESIG MET KRISIS BESTUUR NA-URE |
 |
 |
|
MARTIN HAVENGA
ONTSPAN BIETJIE... |
JANNIE MINNAAR EN
MARIUS - WAAR IS DIE VLEIS WAT JULLE GEBRAAI
HET...? |
|
|
|
|
 |
 |
 |
|
JOHANN MALAN EN
CARIEN DIPPENAAR WORD "GEDOOP" NA BEIDE SE SEUNS
HUL MATRIEK UITSLAE ONTVANG HET. |
| |
|