...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

GRANNYS PIE'S

 
     
OVERVAAL KUIER BY GRANNYS PIE's....


Jacques en Martin het weer gaan saam kuier vanaf Grannys Pie's in Parys.

Die Augustus winde het behoorlik amok gemaak maar die manne het vas gestaan en seker gemaak die luisteraars weet waarop hulle uitmis as hulle nie daar 'n draai maak nie.

Daar is pryse weg gegee en die dames van die VVA parys het besluit hulle wyse die Parysenaars hoe dit gedoen word toe hulle weg trek en begin dans op Klipwerf se musiek.

Hier is 'n paar foto's. Ons kom kuier graag met 'n regstreekse uitsending by jou geleentheid ook. Skakel gerus die kantoor by 0563432076

Geniet 'n paar foto's....

Hier is die dansende VVA dames...

 

 

 
   
   
     

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com