Pieter Aucamp bied ons Splinter Nuwe program - Stuiwer in die Armbeurs aan. 'n Program wat jou meer oor finansies en die sake lewe inlig...

Pieter is elke Dinsdag aand van 20h30 - 21h30 op 96.1fm aanlyn om vir u meer geld te spaar...

Luister gerus en gee jou mening..

Kontak Pieter -  076 111 7111

Of

E-Pos - pieter@exell.co.za

DRUK HIER VIR LEWENS LEêR