 |
|
|
|
Overvaal Stereo
personeel hard besig met die voorbereidings.... |
 |
|
 |
|
Links na Regs of is dit
nou Regs na Links? |
|
Neels hou toesig dat die
jonges dit reg doen... |
 |
|
 |
|
WoW uiteindelik reg na
die 3de keer!!! |
|
Mooi gelyk vat manne,
die baas kyk! |
 |
|
 |
|
Die voël moet hang
Marius! |
|
Waar is die middel van
die strik? |
 |
|
 |
|
Riette inspekteer die
tafels..... |
|
Mariana en haar span
besig met die kos. |
|
|
|
|