...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Cathy Viljoen - handelsnaam in Suid Afrika se gospel kringe het by die AGS Kerk, Orkney opgetree.

 
     
Die kerk was vol en Cathy het bedien met sang. Die mense het haar geniet. Cathy kon nie met sekerheid s hoeveel jare sy al bedien nie, maar het geskerts "baie jare al".

Mense vereenselwig hulle met haar boodskap en sy het vertel waarom sy slegs gospel sing, dit nadat sy 'n belofte aan die Here gemaak het, as Hy die deur oop maak sal sy slegs tot eer van Sy naam sing en na 10 dae het haar eerste kontrak vir 'n cd gekom.


Ignaz het die geleentheid bygewoon namens Overvaal Stereo.

'N Video kan onder aan die fotos gekyk word van 'n gedeelte van die diens.
 
 

 

 
     
   
   
   
 
   
   
   
 
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com