...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Bejaardesorg week

 
     
Ignaz het gaan saam kuier by La Rouge gasteplaas wat bejaardesorg week ondersteun het. Viljoenskroon sentrum vir bejaardes se seniors is uitgeneem om daar te gaan eet en bederf te word. Jaarliks word hierdie week in September gevier.

Almur Marais het vir die senior burgers gesing.

Daar was onderhoude opgeneem, wat ook in oppad huis toe uitgesaai is.

Hier is 'n paar fotos - en 'n video om na te kyk.
 
     
     
   
   
   
   
   
 
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com