|
Het u
'n eiendom of is u opsoek na eiendom te koop of
te huur?
Overvaal Stereo sal weekliks huise/woonstelle/kamers
ens. hieronder
adverteer. Besoek dus gereeld hierdie bladsy.
Indien u belangstel om ook hier te adverteer kan
u op die skakel hieronder druk.
KONTAK ONS |
|
|
|
EIENDOMME AANGEBIED: |
|
|
|
4 |
VAKANSIE AKKOMODASIE IN STRAND. 1km van die
SEE. SELFSORG EENHEID, TEN VOLLE TOEGERUS.
SLAAPPLEK VIR 3 VOLWASSE MENSE. TARIEF
DESEMBERMAAND R175.00 Per persoon. Minimum dae
oor DES 10 dae. BUITE SEISOEN IS TARIEF R150.
PARKEERPLEK ONDER AFDAK EN VEILIGHEIDSHEKKE,
BRAAI FASILITEIT IS OOK BESKIKBAAR. LINNE EN
HANDDOEKE WORD VERSKAF. KONTAK Jeanette Voigt
0832748037 of Johann 0729591364 |
|
|
|
|
|
EIENDOMME GESOEK: |
|
|
|
|
7 |
Enkel lopende dame soek
dringend verblyf in Parys. Tuinwoonstel is ook
welkom. Het eie meubels. Enige iets in die
omgewing van R1500 / maand sal reg wees. Skakel
082 402 6216 (26/8/10) |
|
|
|
|
6 |
Morne Potgieter is opsoek
na 'n huis te huur in Viljoenskroon vanaf 1
Desember 2010. Verkieslik dubbel geriewe, dubbel
motorhuis en T.V. kamer. Kontak nommer 083 5666
140 of 058 852 2070.
|
|
|
|
|
5 |
Opsoek na netjiese woonstel
of woonstel in erf vir 2 rustige mense in
Klerksdorp. Moet stort he asb. Benodig vanaf
einde Augustus. Verkieslik in die omgewing van
Anncron Hospitaal. Kan +/- R2000/maand (W&L
ingesluit) bekostig. Daar moet asseblief ook
plek wees vir 'n ouerige hondjie. Skakel vir
Adele by 078 046 8190
|
|
|
|
|
4 |
Pensionaris
met vrou is dringend op soek na gratis verblyf.
(Plaas Vrystaat). Ons sal die plek oppas en
instand hou.(Sober gewoontes).
Kontakbesonderhede - 076 0529 9775 |
|
|
|
|
3 |
Ons is dringend opsoek
na blyplek en enige werk vir 'n ma en dogter.
Skakel asseblief 082 3877 719
|
|
|
|
|
2 |
Plaaswoning in ruil vir toesig.Pensioenaris
egpaar,finansieel onafhanklik. Bothaville
Distrik Skakel 0735762066 |
|
|
|
|
1 |
Kleinhoewe langs
Vaalrivier te koop of te ruil vir Eiendom in
Viljoenskroon vir dieselfde waarde. Kontak Hannes 073 944 9447
vir meer inligting of epos
tienks@gsdmail.co.za |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
EIENDOMME GESOEK: |
|
|
|
4 |
Solidariteit Helpende
Hand Potchefstroom Tak is betrokke by jongman
met twee afhanklikes. tans werkloos. Ons is
opsoek na tydelike verblyf in Potch in 'n poging
om werk te kry vir die persoon. Kontak Voltan
Senekal, 083 648 6324 |
|
|
|
|
3 |
Ek is dringend opsoek na
'n 3 slaapkamer huis te huur in Klerksdorp
omgewing in die prysklas van R2500 - R3 500 per
maand. Kontak asseblief Sindie by 018 469 1100
(19/7/10) |
|
|
|
|
2 |
Ons is opsoek na 'n een
slaapkamer woonstel in Oudorp om te huur. Ons
kan R1500/maand betaal. Skakel Magda by 072 410
0580 of 073 949 2980. Ons kan dadelik intrek.
(21/6/10) |
|
|
|
|
1 |
Volwasse, werkende vrou
is dringend opsoek na netjiese losiesplek vir
ongeveer 3 maande. Daar moet asb. nie honde wees,
weens allergiese toestand. Sal tot R1500/maand
betaal afhangende daarvan of wasgoed en etes
ingesluit is. Losiesplek of plek wat ek met 'n
vroulike persoon kan deel of netjiese ten volle
gemeubileerde plekkie. Asseblief naby ANCRON
HOSPITAAL in Klerksdorp. Kontak Adele by
078 046 8190 (14/6/10) |
|
|
|