Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
   
Pierre van Rooyen van Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. Carlo en Johannie
Melanie en Pieter Naude tydens sy besoek aan die Ateljee. Dr Rabie tydens sy besoek aan die ateljee.
Isabel en Lynette.  Lynette kom van Spanje  af en het die ateljee saam met Isabel kom besoek. Sy luister gereeld op die internet na Overvaal Stereo.  Anton Myburgh besoek die ateljee.
Handre Potgieter kom stel sy nuwe laserskyf "It's possible" bekend. Yoti besoek die ateljee.
Martin Lane kuier in die ateljee.Hy kom vanjaar op ons Dames Tee speel. Peet du Toit kom kuier en vertel vir ons van Brass Burger.
Prof Hans Du Plessis.  'n Droom word vir Melanie waar toe Prof Hans die Afrikultuur ateljee besoek.  Dankie Marko. Relay for Life besoek die ateljee tydens die program SAKE VAN DIE DAG.  
   
   

 

 

Volgende Bladsy...