Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
Jeandré Odendaal saam met Ignaz
Jeandré in die ateljee
Isabelle Kruger en TresAnime, 'n sanggroep van Potchefstroom
Andries en Sandra Botha kom kuier by Johan in Sake van die Dag
Blackie Swart in die ateljee
Blackie Swart se nuwe CD (Anderkant die Blou Berge)
Oom Werner en Nadine
Nadine smul heerlik
Tobie Jooste - sangkunstenaar
Ds Willem Louw van Miederpark NG Kerk met 'n praatjie oor die sendingkonferensie
Pieter Groenewald in die progran Sake van die dag oor vuurwapens
Terug na vorige bladsy...