Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
   
Robin Lee in die Ateljee tydens 'n onderhoud Robin Lee en Morne van Overvaal Stereo
   
Richard van der Westhuizen kom stel sy nuwe CD Swerwerspoor bekend. Morne staan hier saam met hom.
   
Ignaz van Overvaal Stereo en Nicholis Louw tydens sy besoek aan die stasie.  Nicholis Louw en Frederick du Plessis
   
  Nico van Select Musiek saam met Fredi Nest tydens 'n besoek aan Overvaal Stereo se ateljee. Morne van Overvaal Stereo (regs op foto)
   
George Meiring en sy Ma Mary besoek Overvaal Stereo se ateljee. Marius is saam op die foto.
   
Stephan Visagie kom stel sy nuwe CD Los my hart bekend. Frederick is hier saam met hom.
   
Melanie en Lance James Maruis saam met Lance James
   
Anton Myburgh lê besoek af by Overvaal Stereo se ateljee
   
Hannes en Lydia tydens hulle besoek.
Lydia en Rooies besoek Overvaal Stereo.
Lydia en MD Greyling tydens sy besoek aan Overvaal Stereo
   
 
Volgende Bladsy...