Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
   
 
Marius Schneider van Overvaal Stereo, Lydia Wynchester en Quintin Prinsloo Carien Dippenaar saam met Lance James en Mara van den Berg tydens hul besoek aan die ateljee
 
Sonja Herold en Martin Havenga Sonja Herold en Johannie de Waal
 
Christo van Wyk, Johann Malan (Overvaal Stereo) en Jan Botes van die Mooiplaas Boere orkes.
 
Cantabile, dameskoor, besoek die ateljee
Sonja Smith, Christa van der Walt, Carina de Beer
 
Lydia Winchester en Ralph besoek Overvaal Stereo se ateljee.
Martin Havenga, Lydia Winchester, Ralph en Jacques Smith Martin, Ralph, Jacques
 
Willie Olwage van Kruiskyk en Fergus Buchan besoek die ateljee om aan die luisteraars meer te vertel oor die dokumentere DVD wat Willie oor die lewe van Fergus vervaardig het. Die DVD  "Play it as it lies" sal vanaf 1 Maart 2010 op die rakke wees.
Willie Olwage van Kruiskyk besoek ateljee. Fergus Buchan in die ateljee.

 

Volgende Bladsy...