Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
   
Charlie Dix en haar man. Dawie Bormann, Johannie de Waal (Overvaal Stereo) en Ds. Gerrie van Dyk van die Bybelgenootskap besoek ons ateljee.
Cliff Graham van Screen Africa besoek die ateljee Handre Potgieter tydens sy besoek aan die Ateljee.
Melanie, David Fourie en Wendy van Select Musiek. Jacques saam met John Perkins tydens sy besoek aan die ateljee.
Walliese Mannekoor besoek Viljoenskroon Overvaal Stereo personeel en vriende tydens die Walliese Mannekoor se besoek aan Viljoenskroon.
Frederick saam met Blackie Swart tydens sy besoek aan die ateljee. Paul Ferns besoek die ateljee.
   

 

Volgende Bladsy...