Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons
vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie
spasie dop vir nuwe fotos!!!
Henk
Grimsell saam met Johannie de Waal van
Overvaal Stereo
Frederick du Plessis,
Pieter Koen en Johannie de Waal
Frederick du Plessis,
Manie Jackson en Johannie de Waal
Frederick du Plessis en
Corlea Botha tydens haar besoek aan die ateljee.
Melanie en Gerrie
Pretorius
Frederick en Gerrie
Pretorius
Die Joubert broers wat
die Angel Music Productions kompetisie gewen het
kuier in die ateljee. Hier is Martin van
Overvaal Stereo saam met Adriaan Joubert en
Martiens Joubert.