...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Amor en Lydia het kom kuier...

 

Amore Vittone het by Overvaal Stereo kom kuier en met Ignaz en Jacques gesels.

Van die lug af het hulle sommer lekker pręt en lag in gewerk.

Amor het oor haar nuwe album NET 'n MA kom gesels.

Dit gaan goed met Amor en die kinders.

Ignaz het na afloop van Amor se onderhoud vir Lydia bedank vir haar ondersteuning deur 2018 en al die besoeke saam haar kunstenaars. Lydia ondersteun Overvaal al van sy begin dae af. Sy het in antwoord elke luisteraar bedank vir hulle ondersteuning en ook die radio stasie vir die speel en ondersteun van haar kunstenaars se musiek.

Geniet 'n paar fotos...
 

  Ignaz het oog infeksie gehad maar nie eers dit het die atmosfeer gedemp nie.
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com