|
|
Ek is opsoek na n persoon wat na NAMIBIE,
SWAKOPMUND, of WINDHOEK reis en n karton met my
seun se klere kan saamneem aangesien hy per
vliegtuig nie alles kon saam neem nie. Kontak
MEV DENISE LIEBENBERG
POTCHEFSTROOM 018 290 5349 SEL: 072
2500912 (9/12/11) |